Kenmerke
1. Unieke en eerste van sy soort
2. Waarde vir geld
3. ‘n Volledige kuns klas per eenheid
4. Beskikbaar in Engels en Afrikaans
5. Alles-in-een kurrikulum (kuns geskiedenis, kunswaardering en prakties)
Voordele
1. Stimuleer kreatiewe en denkprosesse
2. Ontwikkel ‘n verbeterde bewustheid van omgewing
3. Ontwikkel verbeterde aandag aan detail
4. Ontwikkel die regterkant van die brein
5. Geen voorbereiding nodig
Hierdie unieke eboek-reeks verskaf ‘n interaktiewe leer ervaring
vir laerskool kinders (6-12 jaar).
Elke eenheid sluit 'n kort biografie van die kunstenaar in, waardering van sy/haar werke en 'n praktiese kunsaktiwiteit in die styl van die kunstenaar.
Boek 1 sluit die volgende 10 individuele kunstenaars van Suid-Afrika in:
Anton van Wouw
Cecil Skotnes
Bonnie Ntshalintshali
Maggie Laubser
David Goldblatt
Zakkie Eloff
Strijdom van der Merwe
Sibonelo Chiliza
Sam Nhlengethwa
Hanneke Benade
Boek 2 sluit die volgende 10 individuele kunstenaars van Suid-Afrika in:
Pierneef
Irma Stern
San artists
Jan van der Merwe
Walter Battiss
Willie Bester
Helen Martins
Gerard Sekoto
William Kentridge
Esther Mahlangu